<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>LB 510</title>
<lyrics>[V1]
.   A          D       A
 Genade onbeskryflik groot
.                E
 het U aan my bewys
.    A             D      A
 Verhard, verlore was my gees
.      A      E     A                  (E)
 U liefde het my genees ! ....... (Tussen akoorde)

[V2]
.    A           D          A
 Sou ek uit eie krag moes leef
.                 E
 Op goeie werke steun
.     A            D       A
 Dan sou my beste nooit kon dien
.      A      E    A
 Om U, my Heer te sien

[C1]
.          D                  A
   Ek is bevry, niks bind my nie
.              D              A
   My God my Redder vir ewig hier
.             D            F#m
   Oorvloedig is U guns oor my
.           Bm   E         A            (B)
   Genade groot, My God by my....... (Tussen akoorde)

[V3]
.     B             E      B
 Deur U genade leer ek leef
.                  F#
 My hart aan U verbind
.      B              E       B
 Deur donker, pyn en wanhoop heen
.           F#      B
 Het U my steeds geseën

[C2]
.          E                  B
   Ek is bevry, niks bind my nie
.              E              B
   My God my Redder vir ewig hier
.             E             G#m
   Oorvloedig is U guns oor my
.           C#m   (F#)               B ........ (C)
   Genade groot, ......... My God by my

[V4]
.   C           F      C
 Genade onbeskryflik groot:
.                  G
 het U aan my bewys
.    C                   F C
 Hoor nou my lied tot U eer
.            G     C
 My dank aan U o Heer.

[C3]
.           F                 C
   Ek is bevry, niks bind my nie
.              F              C
   My God my Redder vir ewig hier
.             F             Am
   Oorvloedig is U guns oor my
.          Dm    G         C
   Genade groot, My God by my
.           Dm       G     Fm  (C)
   Genade groot, My God by my__</lyrics>
<time_sig>4/4 S032 (m10 -A,B unmute 10 - A to D)</time_sig>
<tempo>60</tempo>
<aka>Genade onbeskryflik groot</aka>
<key>A</key>
</song>